Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Chef's Hat Icon
spoon & fork
Stars galaxy
sunglasses
Moustache Silhouette Illustration

KOOKSKOOL

Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border

Jan se Kombuis

Abstract watercolor brushstroke element
Abstract watercolor brushstroke element
Abstract watercolor brushstroke element
Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border
Cooking Utensils Outlines Seamless Border

Kookklasse vir kinders -

enig in sy soort!

Blue Check Icon

hope en hope pret!

Weeklikse kookklasse van ​ongeveer 60min word in klein ​groepe by ons professionele ​kombuis aangebied waar ons ​DIE passie & dissipline van ​KOOK EN die kombuis kweek!


Alle bestandele en gereedskap ​ingesluit, PLUS VOORSKOOT EN ​SAK!

Blue Check Icon

NUWE RESEP & tEGNIEKE ELKE ​WEEK!

Blue Check Icon

RESTAURANT DINEES!

Blue Check Icon

jAARLIKSE KOOKBOEK ​SAMESTELLING!

Blue Check Icon

gr r TOT gR 9 wELKOM!

KWEEK PASSIE

EN DISSIPLINE met pret in die

kombuis!

Jan se kombuis kookskool

sedert 2020...

Die Jan se Kombuis Kookskool is die ​passie-projek en lewenslange droom ​van Sjef Jan. Na baie suksesvolle jare ​in die restaurant-bedryf as kok by ​verskeie top-klas hotelle en oorde, ​was sy hart steeds daarop om vir jong ​kinders dieselfde passie en liefde vir ​kos, kook en die kombuis te leer as ​wat hy as kind ontvang het by sy ​Ouma en Ma.


Die Jan se Kombuis Kookskool ​ontstaan te midde die Covid-19 ​pandemie en, ten spyte daarvan, ​floreer die besigheid en klasse met ​honderde leerders en nuwe jong ​sjeffies tot op datum.

Jaarlikse funksies en projekte

om die nuwe kookvernif en vaardighede ten toon te stel

Information. Information Icon. Info Icon. Info Button

Alle leerders van die ​kookskool neem deel aan 3 ​(drie) projekte gedurende ​die jaar:


  • 2 x Restaurant Dinees, ​waar die sjeffies kook ​vir hul families in ‘n ​regte restaurant!


  • Jaarlikse JSK ​Kookboek.
Pen outline icon

Terug na Indeks

arrow icon

meer oor sjef jan

Chef Jan is 'n passievolle en gedrewe entrepreneur wat in 2010 sy ​diploma in Professionele Kookkuns en Bestuur by die Capital Hotel ​School in Pretoria verwerf het Daarna het hy jare by verskillende ​hotelle, oorde en restaurante gewerk en waardevolle ervaring ​opgedoen. Hy glo in kreatiwiteit, passie, harde werk en self-disspline ​en kweek dit in sy studente met elke kookklas.


Chef Jan is ook die uitvoerende bestuurder en hoofkok by die ​Centurion Teater restaurant,

The Rehearsal Room Café & Eatery en sit sy volle passie in elke ​happie en dis wat hy maak.

Terug na Indeks

arrow icon

Video Demo-klas

kook saam vanuit jou eie kombuis...

Terug na Indeks

arrow icon

Klastye en fooie

kies ‘n weeklikse klas met inskrywing

MAANDAE

DINSDAE

WOENSDAE

DONDERDAE

VRYDAE

16h00 - 17h00

16h00 - 17h00

15h00 - 16h00

15h00 - 16h00

15h00 - 16h00

Fooi

2024

Insluitend

Registrasiefooi /

Administrasiefooi

R350 per Leerder

Betaalbaar voor of met eerste paaiement.

Sluit in (per leerder): Voorskoot, pen, dra-sak en ​resep/les met elke klas.

Sjeffies moet asseblief hulle eie lêer of flip file elke klas ​bring om resep/les in te stoor.

Klasfooie

R475 per maand

Fooie sluit ALLE materiale, bestanddele en gereedskap in ​nodig vir elke les. Verskillende paaiement-opsies ​beskikbaar. Die klasfooi word basseer op ‘n TOTALE ​JAARLIKSE BEDRAG wat deur 11, 4 of 1 paaiement ​verdeel word.

Terug na Indeks

arrow icon
Pen outline icon

datums en funskies

sit solank in jou dagboek...

Info Icon

Geen klasse op Publieke ​vakansiedae

Kookskool Datums

Datums

Kwartaal 1

29 Januarie – 20 Maart 2024

Kookskool Gesluit

(Geen Klasse)

21 Maart – 2 April 2024

Kwartaal 2

3 April – 14 Junie 2024

Kookskool Gesluit

(Geen Klasse)

15 Junie - 8 Julie 2024

Kwartaal 3

9 Julie - 20 September 2024

Kookskool Gesluit

(Geen Klasse)

20 September - 6 Oktober 2024

Kwartaal 4

7 Oktober - 7 Desember 2024

Prysuitdeling

7 Desember 2024

Beskrywings

Betrokke Datums

Klasse skop af

Vanaf 29 Januarie 2024

Restaurant Dinee

Saterdag, 18 Mei 2024

Restaurant Dinee 2

Saterdag, 17 Aug 2024


JSK Jaarlikse

Kookboek

Oktober 2024 – Begin ​daaraan werk.

Bekendstelling by ​Prysuitdeling

Kookskool Sluit

Vry, 6 Desember 2024

Prysuitdeling 2023

Sat, 7 Desember 2024

Terug na Indeks

arrow icon

OPEDAg 2024

SAT, 27 JANUARIE

Tussen 10h00 - 14h00


Die Kelder @ Die Centurion Teater

123 Amkor Str,

Lyttelton Manor, Centurion

KOM MAAK 'N ​DRAAI EN ​ONTMOET VIR ​SJEF JAN!

MAAK 'N PIZZA ​EN BEGIN ​SOMMER DIE ​JAAR SE PRET!

SKRYF IN EN ​KRY JOU ​VOORSKOOT ​EN SAK!

(ONS HELP MET ​INSKRYWING)

Terug na Indeks

arrow icon